
Verified appointment
Prof. Gerald Groenewald
Associate Professor
Kwalifikasies BA (Hons) MA PhD (Universiteit van Kaapstad) Onderrigsvelde Fonetiek, Fonologie, Morfologie, Sintaksis, Pragmatiek, Sosiolinguistiek, Psigolinguistiek Navorsingsbelangstellings & nagraadse begeleidingsvelde
Last reviewed: 2026/07/15
Suggest a correctionOverview
Kwalifikasies BA (Hons) MA PhD (Universiteit van Kaapstad) Onderrigsvelde Fonetiek, Fonologie, Morfologie, Sintaksis, Pragmatiek, Sosiolinguistiek, Psigolinguistiek Navorsingsbelangstellings & nagraadse begeleidingsvelde Ontstaan en ontwikkeling van Afrikaans; taal en nasionaliteit; standaardisering; stilistiek; vertalingstudies; Afrikaanse prosa; Middelnederlands Geselekteerde publikasies 2025. ‘Die eksterne geskiedenis van Afrikaans’, in Nerina Bosman, Adri Breed & W.A.M. Carstens (reds.), Kontemporêre Afrikaanse Taalkunde (Derde uitgawe, Pretoria: J.L. van Schaik), pp. 29-61. 2024. ‘“Ons lewe almal in twee wêrelde…”: Aspekte van primordialiteit in enkele laat romans van Karel Schoeman’, Stilet: Tydskrif van die Afrikaanse Letterkundevereniging 36, 2: 82-99. 2024. ‘Setting the scene for Afrikaans: The external history’, in W.A.M. Carstens & Nerina Bosman (reds.), Afrikaans Linguistics: Contemporary Perspectives (Stellenbosch: Sun Press), pp. 43-77. 2022. [met J. Murray], ‘Lady Anne Barnard née Lindsay (1750-1825)’, in Ann R. Hawkins, Catherine S. Blackwell & E. Leigh Bonds (reds.), The Routledge Companion to Romantic Women Writers (Oxford & New York: Routledge), pp. 123-130. 2019. ‘Slaves, Khoikhoi and the genesis of Afrikaans: The development of a historiography, c. 1890s-1990s’, South African Journal of Cultural History 33, 2: 1-24. 2017. [met Gerald Stell], ‘’n Persepsuele verslag van Afrikaans in Namibië: Tussen lingua franca en sosiaal-eksklusiewe taal’, Tydskrif vir Geesteswetenskappe 56, 4-2: 1128-1148. 2017 & 2014. [met J. Conradie], ‘Die ontstaan en vestiging van Afrikaans’, in: W.A.M. Carstens & Nerina Bosman (reds.), Kontemporêre Afrikaanse Taalkunde (Pretoria: J.L. van Schaik, eerste & tweede uitgawes), pp. 27-60. 2011. ‘Resensie van Achmat Davids, The Afrikaans of the Cape Muslims from 1815 to 1915’, New Contree 62: 182-186. 2010. ‘Afrikaans as lingua franca in Namibië¸ ca. 1800-1920’, LitNet Akademies 7, 3: 65-102.
